New Theme: Spring/Lente

Tomorrow is Spring Day. 1 September! It is a cold weekend in South Africa and it is snowing in a lot of places in South Africa. Also in Ceres and Ugie.

Dit is more lentedag. 1 September! Dit is ‘n koue naweek in Suid Afrika met sneeu op baie plekke. Onder andere op Ceres en Ugie.

Spring brings new things as well as a new theme. Enjoy J

Lente bring baie nuwe goed daarom ook tyd vir ‘n nuwe tema. Geniet dit.

 

New Theme: Spring

Instructions: Draw a flower.

Instruksies: Teken ‘n blom

Trek ‘n sirkel in die middel van die bladsy. Teken nou ses blomblare rondom die sirkel. Teken daarna ‘n stam en kleur in. Ek sal more my prent plaas sodat jy kan sien of jy reg verstaan het. Jy kan jou prent ook vir my stuur as jy wil.

 

Instruksies: Teken ‘n blombedding

Teken ‘n blombedding met 5 rooi rose, 3 sonneblomme en 3 ander blomme. Kleur dit mooi in asseblief. Ek sal more my prent plaas sodat jy kan sien of jy reg verstaan het. Jy kan jou prent ook vir my stuur as jy wil.

 

Instruksies: Teken ‘n boom met bloeisels

Teken ‘n groot boom met pienk bloeisels. Ek sal more my prent plaas sodat jy kan sien of jy reg verstaan het. Jy kan jou prent ook vir my stuur as jy wil.

 

Geniet die teken. Kyk hier of jy reg was.

 

Afrikaans Taaltoets Memo

Find the test here.

Totaal 45

  1. Nie-ontkenning
    1. Nee, hy eet nie groente nie.
    2. Nee, sy het nie baie klere nie.
    3. Bye het nie ore nie
    4. Miere kan nie tot tien keer hulle eie gewig dra nie.

 

  1. Gee die antonieme (teenoorgestelde) van die volgende woorde:
    1. Vet- maer
    2. Klein- groot
    3. Baie- min
    4. Lank-kort
    5. Op- af (5)
  2. Gee die meervoud van die volgende woorde in hakies:

In al die (stad) stede in ons land is daar baie (kar) _karre_ en baie (taxi) ___taxi’s_________. Daar is baie (bok) ___bokke_____, baie (donkie)_donkies_______ en baie (hond)__honde______ (6)

  1. Gee die verkleiningsvorm van die volgende:

Bv. Hond- hondjie

  1. Kar- karretjie
  2. Bok- bokkie (2)
  1. Gee die betekenis van die volgende idiome:
    1. Elke hond kry sy dag- Almal kry ‘n kans om bo te wees.Almal kry ‘n beurt om eerste te wees(2)
    2. Moenie slapende honde wakker maak nie. –moenie iets begin wat kon gebly het nie(2)
    3. Geld soos bossies he- Baie geld h_(2)
    4. Die bal misslaan-‘n fout maak(2)
    5. Die bal aan die rol sit –iets begin(2)
    6. Kop aan kop wees –gelyk wees(2)
    7. Haar kop is deur –sy het dit gemaak(2) {14}
  2. Vraende voornaamwoorde

Skryf die sinne as vraagsinne (vraende voornaamwoord)

Voorbeeld: Jerry speel ‘n sokkerwedstryd. Wat…?

Antwoord: Wat speel Jerry?

  1. Jerry speel vanmiddag ‘n sokkerwedstryd. Wanneer…?

_Wanneer speel Jerry ‘n sokkerwedstryd?(2)

  1. Jerry speel ‘n sokkerwedstryd by die skool. Waar..? _Waar speel Jerry ‘n sokkerwedstryd?__(2)
  2. Jerry speel goed in die sokkerwedstryd. Hoe…? __Hoe speel Jerry in die sokkerwedstryd?(2)
  3. Sarah eet vanmiddag ‘n toebroodjie. Wat….? __Wat eet Sarah vanmiddag?_(2) {8}

 

Afrikaans Taaltoets

Afrikaans Taaltoets

You can find the memo here.

Totaal 45

Die volgende word hier behandel :Nie ontkenning, Antonieme ,Vraende Naamwoorde, Meervoude, Idiome

 

Lees die volgende en beantwoord  dan die vrae.

HET JULLE GEWEET?????

 

  • Bye het nie ore nie.

 

  • Miere kan tot 10 keer hulle eie gewig dra.

 

  • Krokodille kan nie hulle tong uitsteek nie.

 

  • Skoenlappers proe met hul voete.

 

  • Olifante is die enigste diere wat nie kan spring nie!

 

  • ‘n Mens kan ‘n koei met trappe laat oploop, maar nie af nie!

 

  • ‘n Volstruis se oë is groter as sy brein.

 

 

  1. Skryf die volgende sinne in die nie-ontkenning
    1. Eet hy groente?

___________, hy eet _______ groente _____.

  1. Het sy baie klere?

_____, sy het ______ klere ______

  1. Bye het ore.

Bye het _______ ore ________.

  1. Miere kan tot 10 keer hulle eie gewig dra

Miere kan ______ tot 10 keer hulle eie gewig dra ______.

(10)

  1. Gee die antonieme (teenoorgestelde) van die volgende woorde:
    1. Vet- ___________
    2. Klein- _____________
    3. Baie- _____________
    4. Lank- ____________
    5. Op- _______________(5)
  2. Gee die meervoud van die volgende woorde in hakies:

In al die (stad) ___________ in ons land is daar baie (kar) ___________ en baie (taxi) ____________. Daar is baie (bok) ________, baie (donkie)________ en baie (hond)________ (6)

  1. Gee die verkleiningsvorm van die volgende:

Bv. Hond- hondjie

  1. Kar- ___________
  2. Bok- ___________ (2)
  1. Gee die betekenis van die volgende idiome:
    1. Elke hond kry sy dag- ____________________________________ __________________________________________________________________________________________________________(2)
    2. Moenie slapende honde wakker maak nie. __________________ _________________________________________________________________________________________________________(2)
    3. Geld soos bossies he ____________________________________ _______________________________________________________________________________________________________(2)
    4. Die bal misslaan ________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________(2)
    5. Die bal aan die rol sit ____________________________________ __________________________________________________________________________________________________________(2)
    6. Kop aan kop wees ______________________________________ __________________________________________________________________________________________________________(2)
    7. Haar kop is deur ________________________________________ __________________________________________________________________________________________________________(2) {14}
  2. Vraende voornaamwoorde

Skryf die sinne as vraagsinne (vraende voornaamwoord)

Voorbeeld: Jerry speel ‘n sokkerwedstryd. Wat…?

Antwoord: Wat speel Jerry?

  1. Jerry speel vanmiddag ‘n sokkerwedstryd. Wanneer…?

_______________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ (2)

  1. Jerry speel ‘n sokkerwedstryd by die skool. Waar..? ________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________(2)
  2. Jerry speel goed in die sokkerwedstryd. Hoe…? ________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________(2)
  3. Sarah eet vanmiddag ‘n toebroodjie. Wat….? ________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________(2) {8}

Example of daily planning for Afrikaans FAL Term 1 Grade 6

Daaglikse beplanning: Afrikaans Eerste Adisionele Taal

             Termyn 1

Vaardighede

Luister en Praat

Lees en kyk

Skryf en aanbied

Taalstrukture en konvensies

Week 1-2

Leerders aktiwitieite

Luisterbegrip: luister na ‘n storie

Gebruik ‘n teks van ‘n handbook of onderwyser se hulpbronler.

  • Beantwoord letterlike vrae om begrip te toon.
  • Gee ‘n persoonlike reaksie op die storie deur dit met eie ervaring te verbind.

Speel ‘n taalspeletjie

  • Volg en gee instruksies korrek
  • Gebruik ‘n uitgebreide woordeskat
  • Maak beurte om te praat, gee ander ‘n kans om te praat.

Oefen luister en praat/ hardoplees.

  • Lees hardop met gepaste uitspraak
  • Voer ‘n gedig op
  • Gee en volg instruksies

Leesbegrip: lees ‘n storie

Gebruik ‘n teks uit ‘n handboek.

 

Leesbegripaktiwiteit oor die teks

  • Doen ‘n woordraaisel
  • Gebruik relevante woordeskat korrek.

 

Besin oor tekste

  • Doen ‘n woordraaisel
  • Gebruik relevante woordeskat korrek
  • Verduidelik betekenis van woorde.

Skryf ‘n eenvoudige storie

  • Gebruik ‘n raam indien nodig
  • Gebruik ‘n kopkaart

 

Gebruik die stappe van prosesskryf

  • Dinkskrum
  • Skryf ‘n eerste konsep
  • Hersien
  • Redigeer
  • Skryf finale weergawe

Werk met woorde

Werk met sinne

Spelling en punktuasie

Teksboek

3-14

3-14

5,10-11

4-12

Formele assessering

       

 

Daaglikse beplanning: Afrikaans Eerste Adisionele Taal

         Termyn 1

Vaardighede

Luister en Praat

Lees en kyk

Skryf en aanbied

Taalstrukture en konvensies

Week 3-4

Leerders aktiwitieite

Luisterbegrip: Luister na ‘n feitelike verslag, byvoorbeeld ‘n nuusberig

  • Verstaan die begrippe en woordeskat.

 

Voer ‘n gesprek oor ‘n bekende onderwerp.

  • Vra en beantwoord vrae
  • Respekteer ander leerders deur na hulle te luister.

 

Oefen luister en praat

  • Voer ‘n gedig op

Leesbegrip: Lees ‘n eenvoudige feitelike verslag, byvoorbeeld ‘n nuusberig.

  • Prelees
  • Gebruik leesstrategiee.
  • Bespreek nuwe woordeskat.

Lees sosiale teks

Lees mediatekste

Besin oor tekste wat selfstandig/in pare gelees het.

Skryf ‘n eenvoudige feitelike verslag

  • Gebruik ‘n raam indien nodig
  • Kies toepaslike inligting
  • Organiseer

 

Skryf ‘n eenvoudige vriendskaplike brief

 

Gebruik die stappe van prosesskryf

Werk met woorde

  • Bou op kennis van hoefrekwensiewoorde
  • Alfabetiese rangskikking

 

Werk met sinne

  • Woordsoorte, selfstandige naamwoorde.

 

Spelling en punktuasie

  • Spel bekende woorde
  • Hoofletters

Teksboek

3-14

16-26

21-27

26-30

Formele assessering

       

 

Daaglikse beplanning: Afrikaans Eerste Adisionele Taal

     Termyn 1

Vaardighede

Luister en Praat

Lees en kyk

Skryf en aanbied

Taalstrukture en konvensies

Week 5-6

Leerders aktiwitieite

Luisterbegrip: Luister na ‘n storie

Gebruik ‘n gepaste teks

  • Som storie op
  • Verstaan en gebruik vrae.
  • Herroep gebeurtenisse

 

Oefen luister en praat/hardoplees

  • Lees hardop met toepaslike uitspraak, vlotheid, pas en uitdrukking.
  • Voer gedig op
  • Speel ‘n taalspeletjie
  • Gee en volg instruksies
  • Bespreek ‘n onderwerp

Leesbegrip: Lees ‘n eenvoudige feitelike verslag, byvoorbeeld ‘n nuusberig.

  • Prelees
  • Gebruik leesstrategiee.
  • Bespreek nuwe woordeskat.

Lees sosiale teks

Lees mediatekste

Besin oor tekste wat selfstandig/in pare gelees het

Gebruik die stappe van prosesskryf

Werk met woorde

  • Bou op kennis van hoefrekwensiewoorde
  • Alfabetiese rangskikking

Werk met sinne

  • Woordsoorte, selfstandige naamwoorde.

Spelling en punktuasie

  • Spel bekende woorde

Hoofletters

Teksboek

30-40

30-40

30-40

30-40

Formele assessering

       

 

Daaglikse beplanning: Afrikaans Eerste Adisionele Taal

             Termyn 1

Vaardighede

Luister en Praat

Lees en kyk

Skryf en aanbied

Taalstrukture en konvensies

Week 7 tot 8

Leerders aktiwitieite

Luisterbegrip: luister na ‘n storie

Gebruik ‘n teks van ‘n handbook of onderwyser se hulpbronler.

  • Beantwoord letterlike vrae om begrip te toon.

Speel ‘n taalspeletjie

  • Volg en gee instruksies korrek
  • Gebruik ‘n uitgebreide woordeskat

Oefen luister en praat/ hardoplees.

Leesbegrip: Lees ‘n eenvoudige feitelike verslag, byvoorbeeld ‘n nuusberig.

  • Prelees
  • Gebruik leesstrategiee.
  • Bespreek nuwe woordeskat.

Lees sosiale teks

Lees mediatekste

Besin oor tekste wat selfstandig/in pare gelees het.

Skryf ‘n eenvoudige feitelike verslag

  • Gebruik ‘n raam indien nodig
  • Kies toepaslike inligting
  • Organiseer

 

Skryf ‘n eenvoudige vriendskaplike brief

 

Gebruik die stappe van prosesskryf

Werk met woorde

  • Bou op kennis van hoefrekwensiewoorde
  • Alfabetiese rangskikking

 

Werk met sinne

  • Woordsoorte, selfstandige naamwoorde.

 

Spelling en punktuasie

  • Spel bekende woorde
  • Hoofletters

Teksboek

44-60

44-60

44-60

44-60

Formele assessering

       

 

Daaglikse beplanning: Afrikaans Eerste Adisionele Taal

             Termyn 1

Vaardighede

Luister en Praat

Lees en kyk

Skryf en aanbied

Taalstrukture en konvensies

Week 9-10

Leerders aktiwitieite

Luisterbegrip: luister na ‘n storie

Gebruik ‘n teks van ‘n handbook of onderwyser se hulpbronler.

  • Beantwoord letterlike vrae om begrip te toon.

Speel ‘n taalspeletjie

  • Volg en gee instruksies korrek
  • Gebruik ‘n uitgebreide woordeskat

Oefen luister en praat/ hardoplees.

Leesbegrip: Lees gedigte

  • Prelees
  • Gebruik leesstrategiee.
  • Bespreek nuwe woordeskat.

Lees sosiale teks

Lees mediatekste

Besin oor tekste wat selfstandig/in pare gelees het.

Skryf ‘n eenvoudige feitelike verslag

  • Gebruik ‘n raam indien nodig
  • Kies toepaslike inligting
  • Organiseer

 

Skryf ‘n eenvoudige vriendskaplike brief

 

Gebruik die stappe van prosesskryf

Werk met woorde

  • Bou op kennis van hoefrekwensiewoorde
  • Alfabetiese rangskikking

 

Werk met sinne

  • Woordsoorte, selfstandige naamwoorde.

 

Spelling en punktuasie

  • Spel bekende woorde
  • Hoofletters

Teksboek

44-60

44-60

44-60

44-60

Formele assessering

       

Jan en die Boontjierank

I found some great sites with different versions of “Jan en die Boontjierank.”

Jan en die boontjierank on You Tube

Jan en die boontjierank with pictures and sounds

Jan en die boontjierank theatre production will be in Stellenbosch in March 2015

You can also find some Jan en die boontjierank books:

Penquin books

Protea bookshop

Afrikaans grade 6 Test FAL Memo

Please find below the memo for the test published here.

Memo

Skryf die volgende as bevelsinne:

  1. Eet jou kos!
  2. Skryf in jou boek!

Skryf die regte voornaamwoorde:

  1. Sarie maak vir haar.
  2. Gert maak vir hom kos.
  3. Die onderwyser skryf in  sy boek.

Skryf die regte byword(opposite)

  1. Hy hardloop nie vinnig nie hy hardloop  stadig

Meervoude

Enkelvoud Meervoud Het nie ‘n meervoud
Water    water
Melk   melk
Suiker    suiker
Koffie    koffie
Appel appels  
Tamatie  tamaties  

Nie-ontkenning

Skryf in die nie-ontkenning

  1. Hy eet nie sy kos nie
  2. Ek drink nie melk  nie.
  3. Hy loop nie in die straat nie.