Die prinses en die ertjie

Below is the Afrikaans version of The princess and the pea.

Lank lank gelede was daar ‘n prins wat na ‘n ware prinses gesoek het om mee te trou. Hy het regoor die wereld gesoek maar kon nie ‘n ware prinses vind nie.

Een donker nag in ‘n storm klop daar ‘n jong meisie aan die paleis se deur en vra of sy asseblief in die paleis skuiling kan kry. Sy se dat sy ‘n ware prinses is.

Die koningin twyfel dat sy ‘n ware prinses is, maar sy het ‘n plan. Sy plaas ‘n ertjie onder die matras van die bed waarop die meisie gaan slaap. Sy sit ook 20matrasse bo op daardie matras. Na ete het die meisie toe op hierdie bed gaan slaap.

Die volgende oggend vra die koningin vir die meisie of sy lekker geslaap het?

“O nee” antwoord die meisie. “Ek het nie ‘n oog toegemaak nie. Dit was asof daar ‘n klip onder my matras was.”

Die koningin is baie bly want net ‘n ware prinses sou die ertjie kon voel.

Die prins en prinses is toe die volgende dag getroud in die paleis en het gelukkig saamgewoon.

Advertisements

Published by

Sunflower

Very creative. Happily married. Living on a plot with my husband and two dogs. Loving life.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s