Afrikaans Graad 6 Skryfwerk Vraestel (Vierde kwartaal)

Vraestel 2 Skryfwerk

Totaal:30

Skryf ‘n paragraaf oor jou kultuur.

Jy moet vertel van jou taal, tradisionele kos en jou geloof.

 

Kriteria Nie bemeester Gedeeltelik bemeester Bemeester Uitstekend
Organisasie en aanbieding 0 1 2-3 4-5
Verstaanbare taalstrukture en taalgebruik 0 1 2-3 4-5
Vermoe om idees betekenisvol te kommunikeer 0 1 2-3 4-5
Lengte van die stuk is voldoende (50-60 woorde) 0 1 2-3 4-5
Toon insig in die opdrag. Verstaan wat gevra is. Noem al 3 aspekte wat gevra is: taal, tradisionele kos en geloof 0 1 2-3 4-5
Gebruik min engelse woorde/spelling 0 1 2-3 4-5

Totaal 30

 

Advertisements

2000 views

2000 views! Thank you so much to everyone that took the time to visit this site! I include the Top 20 posts of all time.

 

Please let me know if you need any specific lesson plans.

 

Regards

Amanda

Hoekom leeu so hard brul taal-en begripstoets Graad 6 #afrikaans 154
Ideas for reading in Afrikaans 135
Jan en die boontjierank/ Jack and the beanstalk 83
Welcome to Afrikaans is Fun! 77
Jan en die boontjierank 73
Giving commands in Afrikaans 52
Jaarlikse Nasionale Assessering (JNA) Huistaal Graad 4 41
Jan en die boontjierank woordeskat 41
Lees Afrikaans 37
Descriptive paragraph 36
Dialoog/ Dialogue 29
Jack and the Beanstalk 26
Introducing vocabulary 26
Past tense in Afrikaans 23
Jan en die boontjierank Taal en Begripstoets 23
Afrikaans Taaltoets Memo 22
Kopkaart 21
Afrikaans grade 6 Test FAL 21
Themes 20
Our first theme: Food 20

‘n Kort artikel oor kulture

Lees die onderstaande leesstuk en beantwoord die vrae wat volg

In Suid Afrika is daar baie verskillende kulture. Daar is mense wat Xhosa praat by die huis. Hulle tradisionele kos is Umngqusho of stampmielies. Suid Afrika het 11 amptelike tale. Sommige mense praat Zulu, Tswana, SePedi of Afrikaans by die huis. Mense wat Afrikaans praat eet gewoonlik graag koeksisters en Melktert.

Daar is ook mense van die Moslem geloof in Suid Afrika. Een van hul feeste is Eis-ul-Ful, die fees na Ramadaan. Bobotie en Breyani en rys is van hul tradisionele kos. Mense van die Hindoe geloof het ‘n fees genome Deepavali wat die fees van die ligte is. Hulle het soetgoed soos sogi en halwa.

Daar is ook mense van die Joodse kultuur in ons land. Hulle bid in ‘n sinagoge en die ster van Dawid is hul geloof se simbool. Christene in Suid Afrika wat glo aan Jesus Christus. ‘n Baie belangrike fees vir hulle is paasfees. Kersfees is ook belangrik want dan herdenk hulle die geboorte van Jesus. Christene lees die Bybel.

Afdeling A Leesbegrip

  1. Kies die korrekte word deur die korrekte letter te omkring.
    • Mense van die Xhosa kultuur eet graag
      • Bobotie
      • Umngqusho
      • Sogi

 

  • Mense van die Moslem geloof eet graag  __________ by feeste
    • Bobotie
    • Umngqusho
    • Sogi
  • Mense van die Hindoe geloof eet graag __________ by feeste
    • Bobotie
    • Umngqusho
    • Sogi

 

  • Mense van die Afrikaanse kultuur eet graag  __________
    • Koeksisters
    • Umngqusho
    • Sogi

 

  • Mense van die Christen geloof vier hierdie fees.
    • Paasfees
    • Ramadaan
    • Deepavali

 

  • Mense van die Hindoe geloof vier hierdie fees.
    • Paasfees
    • Ramadaan
    • Deepavali

 

  • Mense van die Moslem geloof vier hierdie fees.
    • Paasfees
    • Eis-ul-ful
    • Deepavali

 

  • Suid Afrika het ___________ amptelike tale.
    • 10
    • 11
    • 12
  • Die simbool van die Joodse geloof is
    • Ster van Dawid
    • Maan van Dawid

 

  • Die heilige boek van Christene is die ___________

 

  • Bybel
  • Torah

(20)

  1. Gee die Engelse woord van die volgende:
    • fees- ________
    • Suid Afrika – ___________
    • verskillende – ___________
    • ________________
    • Praat ___________________
    • Huis ___________________
    • Tradisionele _______________
    • Kos ____________
    • Stampmielies _______________
    • Mense-__________________
    • Gewoonlik ______________ (11)