The following exercise is for the negative (nie-ontkenning) using vocabulary from Jan en die boontjierank.
Write the following in the nie-ontkenning.
Skryf die volgende in die nie-ontkenning.
- Jan klim op met die boontjierank.
- Jan neem die koei mark toe.
- Die ou man koop die koei.
- Ek hou van lees.
- Sy loop in die straat.
- Jan praat met die reus se vrou.
- Jan hou van die boontjierank.
- Jan hou van die koei.
- Ek eet ‘n tamatie.
- Die hen le goue eiers.
You can find the memo on 7 December.