Past tense/ Verlede tyd

The following exercise is for the past tense using vocabulary from Jan en die boontjierank.

Past tense-verlede tyd.

 

Write the following in the past tense.

Skryf die volgende in die verlede tyd.

 

  1. Jan klim op met die boontjierank.
  2. Jan neem die koei mark toe.
  3. Die ou man koop die koei.
  4. Ek hou van lees.
  5. Sy loop in die straat.
  6. Jan praat met die reus se vrou.
  7. Jan hou van die boontjierank.
  8. Jan hou van die koei.
  9. Ek eet ‘n tamatie.
  10. Die hen le goue eiers.

You can find the memo in the next post.

Past tense/ Verlede tyd antwoorde

The questions where published yesterday. 😉

  1. Ek het van koeldrank gehou.
  2. Ek het in die tuin gewerk.
  3. Ons kon nie wag vir die lente nie.
  4. Ek het van rooi rose gehou.
  5. Sy het winkel toe gegaan om blomme te koop.
  6. Hulle het see toe gegaan.
  7. Susan elke dag kafee toe gegaan.
  8. Hy het daarvan gehou om te gaan fliek.
  9. Sy het ‘n boek gelees.
  10. Hy het ‘n liedjie gesing.

 

Past tense/ Verlede tyd

Write the following sentences in the past tense. Take a look here to refresh your memory regarding the past tense.

Find the answers here.

 

  1. Ek hou van koeldrank.
  2. Ek werk in die tuin.
  3. Ons kan nie wag vir die lente nie.
  4. Ek hou van rooi rose.
  5. Sy gaan winkel toe om blomme te koop.
  6. Hulle gaan see toe.
  7. Susan gaan elke dag kafee toe.
  8. Hy hou daarvan om te gaan fliek.
  9. Sy lees ‘n boek.
  10. Hy sing ‘n liedjie.

Past tense in Afrikaans

afrikaansisfun

I’ve made a “Past tense recipe” to go with our theme of food and cooking.

Past tense is verlede tyd in Afrikaans.

Recipe for Past tense:

Ingredients

  1. Het
  2. Ge+ verb (some verbs need glue –the ge- goes inside the verb)

Method

Step 1: Look at the sentence and identify the verb.

Step 2: Verb goes to the end of the sentence and gets a “ge”

Step 3: The person doing the action comes first and then add “het”. (To establish who is doing the action you need to ask the questions: who is doing the action?)

Examples:

Ouma maak kos.

Verb: maak

Ouma het kos gemaak.

Hy loop in die straat.

Verb: loop

Past tense: Hy het in die straat geloop.

Sy hardloop om die baan.

Verb: Sy het om die baan gehardloop.

View original post

Past tense in Afrikaans

I’ve made a “Past tense recipe” to go with our theme of food and cooking.

Past tense is verlede tyd in Afrikaans.

Recipe for Past tense:

Ingredients

  1. Het
  2. Ge+ verb (some verbs need glue –the ge- goes inside the verb)

 

Method

Step 1: Look at the sentence and identify the verb.

Step 2: Verb goes to the end of the sentence and gets a “ge”

Step 3: The person doing the action comes first and then add “het”. (To establish who is doing the action you need to ask the questions: who is doing the action?)

Examples:

Ouma maak kos.

Verb: maak

Ouma het kos gemaak.

Hy loop in die straat.

Verb: loop

Past tense: Hy het in die straat geloop.

Sy hardloop om die baan.

Verb: Sy het om die baan gehardloop.