Dit is kersfeestyd (memo)

Find below the memo of the story Dit is Kersfeestyd Translate the following words into English: Herdenk- celebrate Geboorte- birth Jesus- Jesus Hierdie-this Dag-day Vier-celebrate Fees-festival Dankbaar-thankful Seun-son Ewig-eternally Gesin-family Soms-sometimes Herinner-remind Groot-big Geskenk-gift Sommige-some Gesinne-families Kersoggend-Christms morning   Begripstoets (Comprehension) Wanneer herdenk ons die geboorte van Christus? Op 25 Desember. Waarvoor is ons dankbaar … Continue reading Dit is kersfeestyd (memo)

Dit is Kersfeestyd/ It is Christmas

Dit is Kersfeestyd/ It is Christmas Op 25 Desember herdenk ons die geboorte van Jesus. Op hierdie dag vier ons fees en is dankbaar dat God Sy Enigste Seun aarde toe gestuur het sodat ons vir ewig by God kan wees. Dit is lekker om as ‘n gesin bymekaar te wees. Soms gee ons vir … Continue reading Dit is Kersfeestyd/ It is Christmas

Lente storie memo vocabulary

Vertaal die volgende woorde in Engels. Translate the following words in English. This is a memo of this assessment. Dogtertjie- young girl Naam-name Oos Kaap- Eastern Cape Gekuier- visited Die-the Indwe- blue crane Bloukraanvoel- blue crane Tuin- garden Pragtig- beautiful Pampoen-pumpkin Tuingereedskap- garden implements Bedding- flower bed Gereed- ready Spit-spade Erdwurm- earth worm Nadat- afterwards. … Continue reading Lente storie memo vocabulary

‘n Lentestorie

  Nie lank gelede nie, in ‘n dorpie nie so ver van hier nie het daar ‘n dogtertjie gewoon. Haar naam was Sebahle. Sy het by haar ouma (gogo) in die Oos Kaap gekuier. Haar Ouma het in ‘n baie klein dorpie gewoon. Die dorpie se naam is Indwe. Indwe is die Xhosa word vir … Continue reading ‘n Lentestorie

Afrikaans Graad 6 Skryfwerk Vraestel (Vierde kwartaal)

Vraestel 2 Skryfwerk Totaal:30 Skryf ‘n paragraaf oor jou kultuur. Jy moet vertel van jou taal, tradisionele kos en jou geloof.   Kriteria Nie bemeester Gedeeltelik bemeester Bemeester Uitstekend Organisasie en aanbieding 0 1 2-3 4-5 Verstaanbare taalstrukture en taalgebruik 0 1 2-3 4-5 Vermoe om idees betekenisvol te kommunikeer 0 1 2-3 4-5 Lengte … Continue reading Afrikaans Graad 6 Skryfwerk Vraestel (Vierde kwartaal)

‘n Kort artikel oor kulture

Lees die onderstaande leesstuk en beantwoord die vrae wat volg In Suid Afrika is daar baie verskillende kulture. Daar is mense wat Xhosa praat by die huis. Hulle tradisionele kos is Umngqusho of stampmielies. Suid Afrika het 11 amptelike tale. Sommige mense praat Zulu, Tswana, SePedi of Afrikaans by die huis. Mense wat Afrikaans praat … Continue reading ‘n Kort artikel oor kulture

Jan en die boontjierank Taal en Begripstoets

Hallo, Here is a Language and comprehension test for Jack and the Beanstalk 🙂 Afrikaans Taal en Begripstoets Punt Totaal 50                       1uur 30min Jan en die boontjierank Lank, lank gelede het ‘n seun en sy ma in ‘n klein huisie in ‘n klein dorpie gewoon. Die seun het elke dag skooltoe gegaan en sy ma … Continue reading Jan en die boontjierank Taal en Begripstoets

Afrikaans Taaltoets Memo

Find the test here. Totaal 45 Nie-ontkenning Nee, hy eet nie groente nie. Nee, sy het nie baie klere nie. Bye het nie ore nie Miere kan nie tot tien keer hulle eie gewig dra nie.   Gee die antonieme (teenoorgestelde) van die volgende woorde: Vet- maer Klein- groot Baie- min Lank-kort Op- af (5) Gee … Continue reading Afrikaans Taaltoets Memo

Afrikaans Taaltoets

Afrikaans Taaltoets You can find the memo here. Totaal 45 Die volgende word hier behandel :Nie ontkenning, Antonieme ,Vraende Naamwoorde, Meervoude, Idiome   Lees die volgende en beantwoord  dan die vrae. HET JULLE GEWEET?????   Bye het nie ore nie.   Miere kan tot 10 keer hulle eie gewig dra.   Krokodille kan nie hulle … Continue reading Afrikaans Taaltoets

Afrikaans grade 6 Test FAL Memo

Please find below the memo for the test published here. Memo Skryf die volgende as bevelsinne: Eet jou kos! Skryf in jou boek! Skryf die regte voornaamwoorde: Sarie maak vir haar. Gert maak vir hom kos. Die onderwyser skryf in  sy boek. Skryf die regte byword(opposite) Hy hardloop nie vinnig nie hy hardloop  stadig Meervoude Enkelvoud … Continue reading Afrikaans grade 6 Test FAL Memo