Dialoog/ Dialogue

A dialogue is a conversation that you write down. The way you write a dialogue in Afrikaans is exactly the same as you write it in English. You have a narrator (verteller) and characters. Below is an example of a dialogue. The knowledge of writing a dialogue is highly recommended for the Annual National Assessment. Breaktime … Continue reading Dialoog/ Dialogue

Jan en die boontjierank Taal en Begripstoets

Hallo, Here is a Language and comprehension test for Jack and the Beanstalk 🙂 Afrikaans Taal en Begripstoets Punt Totaal 50                       1uur 30min Jan en die boontjierank Lank, lank gelede het ‘n seun en sy ma in ‘n klein huisie in ‘n klein dorpie gewoon. Die seun het elke dag skooltoe gegaan en sy ma … Continue reading Jan en die boontjierank Taal en Begripstoets

Die prinses en die ertjie

Below is the Afrikaans version of The princess and the pea. Lank lank gelede was daar ‘n prins wat na ‘n ware prinses gesoek het om mee te trou. Hy het regoor die wereld gesoek maar kon nie ‘n ware prinses vind nie. Een donker nag in ‘n storm klop daar ‘n jong meisie aan … Continue reading Die prinses en die ertjie

‘n kort Lente storie

A VERY short story to read about spring. 🙂 In ‘n dorpie nie ver van hier nie woon daar ‘n jong meisie. Haar naam is Susan. Sy hou baie daarvan om buite te wees en om in die tuin te werk. Sy is 11 jaar oud en in Graad 6. Soos enige ander jong tiener … Continue reading ‘n kort Lente storie

New Theme: Spring/Lente

Tomorrow is Spring Day. 1 September! It is a cold weekend in South Africa and it is snowing in a lot of places in South Africa. Also in Ceres and Ugie. Dit is more lentedag. 1 September! Dit is ‘n koue naweek in Suid Afrika met sneeu op baie plekke. Onder andere op Ceres en … Continue reading New Theme: Spring/Lente