Lente storie memo vocabulary

Vertaal die volgende woorde in Engels. Translate the following words in English. This is a memo of this assessment. Dogtertjie- young girl Naam-name Oos Kaap- Eastern Cape Gekuier- visited Die-the Indwe- blue crane Bloukraanvoel- blue crane Tuin- garden Pragtig- beautiful Pampoen-pumpkin Tuingereedskap- garden implements Bedding- flower bed Gereed- ready Spit-spade Erdwurm- earth worm Nadat- afterwards. … Continue reading Lente storie memo vocabulary

‘n Lentestorie

  Nie lank gelede nie, in ‘n dorpie nie so ver van hier nie het daar ‘n dogtertjie gewoon. Haar naam was Sebahle. Sy het by haar ouma (gogo) in die Oos Kaap gekuier. Haar Ouma het in ‘n baie klein dorpie gewoon. Die dorpie se naam is Indwe. Indwe is die Xhosa word vir … Continue reading ‘n Lentestorie

‘n Kort artikel oor kulture

Lees die onderstaande leesstuk en beantwoord die vrae wat volg In Suid Afrika is daar baie verskillende kulture. Daar is mense wat Xhosa praat by die huis. Hulle tradisionele kos is Umngqusho of stampmielies. Suid Afrika het 11 amptelike tale. Sommige mense praat Zulu, Tswana, SePedi of Afrikaans by die huis. Mense wat Afrikaans praat … Continue reading ‘n Kort artikel oor kulture

Jan en die boontjierank Taal en Begripstoets

Hallo, Here is a Language and comprehension test for Jack and the Beanstalk 🙂 Afrikaans Taal en Begripstoets Punt Totaal 50                       1uur 30min Jan en die boontjierank Lank, lank gelede het ‘n seun en sy ma in ‘n klein huisie in ‘n klein dorpie gewoon. Die seun het elke dag skooltoe gegaan en sy ma … Continue reading Jan en die boontjierank Taal en Begripstoets

Die prinses en die ertjie

Below is the Afrikaans version of The princess and the pea. Lank lank gelede was daar ‘n prins wat na ‘n ware prinses gesoek het om mee te trou. Hy het regoor die wereld gesoek maar kon nie ‘n ware prinses vind nie. Een donker nag in ‘n storm klop daar ‘n jong meisie aan … Continue reading Die prinses en die ertjie

Kort Lente storie antwoorde

Please find the questions of this comprehension test here. Vertaal in Engels: komkommer-cucumber groente-vegetables spitvurk-fork grafie-spade spinasie-spinach Begripstoets 1. Wat is die hoofkarakter in die storie se naam? Susan 2. Hoe oud is Susan? 11 jaar 3. In watter graad is Susan? Graad 6 4. Wat wou sy in die tuin gaan doen het? Sy … Continue reading Kort Lente storie antwoorde

‘n kort Lente storie

A VERY short story to read about spring. 🙂 In ‘n dorpie nie ver van hier nie woon daar ‘n jong meisie. Haar naam is Susan. Sy hou baie daarvan om buite te wees en om in die tuin te werk. Sy is 11 jaar oud en in Graad 6. Soos enige ander jong tiener … Continue reading ‘n kort Lente storie

Jan en die boontjierank begripstoets

Below is the suggested new vocabulary  for  Jack and the beanstalk./ Jan en die boontjierank.   This is part of a theme to encourage comprehension of Afrikaans. Comprehension test: Write the Afrikaans translation of the following words: long long ago small house school giant cow Answer the following questions/ Beantwoord die volgende vrae: Wat het Jan elke … Continue reading Jan en die boontjierank begripstoets

Jan en die boontjierank woordeskat

Below is the suggested new vocabulary  for  Jack and the beanstalk./ Jan en die boontjierank. You might want to take a look at my post introducing vocabulary as well.  This is part of a theme to encourage comprehension of Afrikaans. English word-Afrikaans word boontjie rank- beanstalk Lank, lank gelede-long long ago klein huisie-small house klein dorpie-small … Continue reading Jan en die boontjierank woordeskat

Jan en die boontjierank

Below is the Afrikaans version of Jack and the beanstalk. This is part of a theme to encourage comprehension of Afrikaans. Jan en die boontjierank Lank, lank gelede het ‘n seun en sy ma in ‘n klein huisie in ‘n klein dorpie gewoon. Die seun het elke dag skooltoe gegaan en sy ma in die … Continue reading Jan en die boontjierank