Double Negative/ Nie ontkenning

In Afrikaans there is a double negative. To write a sentence in the negative follow these steps: 1. Look for the verb. 2. The first “nie” goes after the verb. 3. The second “nie” goes to the end of the sentence. Ek loop in die straat. (verb=loop) Ek loop NIE in die straat NIE. If … Continue reading Double Negative/ Nie ontkenning

Dialoog/ Dialogue

A dialogue is a conversation that you write down. The way you write a dialogue in Afrikaans is exactly the same as you write it in English. You have a narrator (verteller) and characters. Below is an example of a dialogue. The knowledge of writing a dialogue is highly recommended for the Annual National Assessment. Breaktime … Continue reading Dialoog/ Dialogue

Jan en die boontjierank Taal en Begripstoets

Hallo, Here is a Language and comprehension test for Jack and the Beanstalk 🙂 Afrikaans Taal en Begripstoets Punt Totaal 50                       1uur 30min Jan en die boontjierank Lank, lank gelede het ‘n seun en sy ma in ‘n klein huisie in ‘n klein dorpie gewoon. Die seun het elke dag skooltoe gegaan en sy ma … Continue reading Jan en die boontjierank Taal en Begripstoets

‘n kort Lente storie

A VERY short story to read about spring. 🙂 In ‘n dorpie nie ver van hier nie woon daar ‘n jong meisie. Haar naam is Susan. Sy hou baie daarvan om buite te wees en om in die tuin te werk. Sy is 11 jaar oud en in Graad 6. Soos enige ander jong tiener … Continue reading ‘n kort Lente storie

Afrikaans Taaltoets Memo

Find the test here. Totaal 45 Nie-ontkenning Nee, hy eet nie groente nie. Nee, sy het nie baie klere nie. Bye het nie ore nie Miere kan nie tot tien keer hulle eie gewig dra nie.   Gee die antonieme (teenoorgestelde) van die volgende woorde: Vet- maer Klein- groot Baie- min Lank-kort Op- af (5) Gee … Continue reading Afrikaans Taaltoets Memo

Afrikaans Taaltoets

Afrikaans Taaltoets You can find the memo here. Totaal 45 Die volgende word hier behandel :Nie ontkenning, Antonieme ,Vraende Naamwoorde, Meervoude, Idiome   Lees die volgende en beantwoord  dan die vrae. HET JULLE GEWEET?????   Bye het nie ore nie.   Miere kan tot 10 keer hulle eie gewig dra.   Krokodille kan nie hulle … Continue reading Afrikaans Taaltoets

Afrikaans grade 6 Test FAL Memo

Please find below the memo for the test published here. Memo Skryf die volgende as bevelsinne: Eet jou kos! Skryf in jou boek! Skryf die regte voornaamwoorde: Sarie maak vir haar. Gert maak vir hom kos. Die onderwyser skryf in  sy boek. Skryf die regte byword(opposite) Hy hardloop nie vinnig nie hy hardloop  stadig Meervoude Enkelvoud … Continue reading Afrikaans grade 6 Test FAL Memo

Jan en die boontjierank

Below is the Afrikaans version of Jack and the beanstalk. This is part of a theme to encourage comprehension of Afrikaans. Jan en die boontjierank Lank, lank gelede het ‘n seun en sy ma in ‘n klein huisie in ‘n klein dorpie gewoon. Die seun het elke dag skooltoe gegaan en sy ma in die … Continue reading Jan en die boontjierank

Jack and the Beanstalk

As mentioned in my previous blog here is Jack and the Beanstalk in English. Find the Afrikaans version here. It might help if you read this with my blog: Tips for reading Afrikaans.  This is part of a theme to encourage comprehension of Afrikaans.   Jack and the Beanstalk Long, long ago a boy and his … Continue reading Jack and the Beanstalk