‘n Lentestorie

  Nie lank gelede nie, in ‘n dorpie nie so ver van hier nie het daar ‘n dogtertjie gewoon. Haar naam was Sebahle. Sy het by haar ouma (gogo) in die Oos Kaap gekuier. Haar Ouma het in ‘n baie klein dorpie gewoon. Die dorpie se naam is Indwe. Indwe is die Xhosa word vir … Continue reading ‘n Lentestorie

‘n kort Lente storie

A VERY short story to read about spring. 🙂 In ‘n dorpie nie ver van hier nie woon daar ‘n jong meisie. Haar naam is Susan. Sy hou baie daarvan om buite te wees en om in die tuin te werk. Sy is 11 jaar oud en in Graad 6. Soos enige ander jong tiener … Continue reading ‘n kort Lente storie

Past tense/ Verlede tyd antwoorde

The questions where published yesterday. 😉 Ek het van koeldrank gehou. Ek het in die tuin gewerk. Ons kon nie wag vir die lente nie. Ek het van rooi rose gehou. Sy het winkel toe gegaan om blomme te koop. Hulle het see toe gegaan. Susan elke dag kafee toe gegaan. Hy het daarvan gehou … Continue reading Past tense/ Verlede tyd antwoorde

Past tense/ Verlede tyd

Write the following sentences in the past tense. Take a look here to refresh your memory regarding the past tense. Find the answers here.   Ek hou van koeldrank. Ek werk in die tuin. Ons kan nie wag vir die lente nie. Ek hou van rooi rose. Sy gaan winkel toe om blomme te koop. … Continue reading Past tense/ Verlede tyd